Hoërskool Die Anker wys sy hoofleiers vir 2011 aan
17 November 2010 | Thelma Koorts
Die Hoërskool Die Anker het onlangs sy hoofleiers vir 2011 aangekondig. Hulle is (van links): Werner Badenhors (onderhoofseun), Gertruida Greyling (onderhoofmeisie), Wikus du Preez (onderhoofseun), Ruwé Janse van Vuuren (onderhoofmeisie), Tiaan Gunter (hoofseun), Esmarie Leipoldt (onderhoofmeisie), Jacques Steyn (onderhoofseun) en Andri Lategan (hoofmeisie).


